Die program vir die groot dag.
Gratis parkering by die hoofkamp.
Die seremonie begin stiptelik. Reken 2 uur se ry vanaf Johannesburg.
Junie in die bosveld is bedags sag en snags yskoud. Bring 'n jas saam.
Laat weet ons asseblief of jy saam kom.