Edtwan & Jumari
Kleredrag en Kleur
Formeel / semi-formeel — in warm, aardse kleure.
Ons Kleure
Formeel / Semi-formeel
Ons tema is warm en aards — terracotta, roes, salie en sjampanje, met droë blomme en kerslig. Julle hoef nie presies by die palet te bly nie, maar hierdie kleure sal pragtig lyk op die foto's.