Edtwan & Jumari

Die Dag

Die program vir die groot dag.

Saturday, 19 June 2027

Die program

  • 14:00Gaste Arriveer
  • 15:00Seremonie
Volledige Program

Van intrek tot laataand

Die volledige program sal by die troue in die trouboekie voorsien word aan gaste.

Goed om te weet

Praktiese besonderhede

Parkering

Gratis parkering by die hoofkamp.

Wees betyds

Die seremonie begin stiptelik. Reken 2 uur se ry vanaf Johannesburg.

Winteraande

Junie in die bosveld is bedags sag en snags yskoud. Bring 'n jas saam.

Sien ons daar?

Laat weet ons asseblief of jy saam kom.